MRm
Mrs. Reynecke martiekoekies

1 reviews | Active since Sept 2022

15 Sept 2022, 12:17

Navrae oor polis v my motor versekering.

Puik diens. Baie behulpsaam en tegemoetkomend. Al my navrae dadelik opgelos. Ek het nie ure aangehou om gehelp te word nie. Die mense by Verseker stap daardie ekstra myl met jou. Baie baie dankie Virseker personeel.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply15 Sept 2022, 12:33
Official
Hi Mrs. Reynecke,

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
Lekker dag verder. 

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.