EE
Elindi E

1 reviews | Active since Sept 2022

07 Oct 2022, 11:54

Natasha van Virseker is fantasies gewees

Natasha van Virseker is fantasies gewees. Elke oomblik opgevolg en gehelp. Baie dankie, ek is hoogs tevrede met Virseker.

0
Replies (2)
Virseker
Virseker's reply07 Oct 2022, 11:55
Official
Goeie dag Elindi

Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Vriendelike Groete
Die Virseker Span 
Virseker
Virseker's reply07 Oct 2022, 11:56
Official
Hi Elindi, 

Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Vriendelike Groete
Die Virseker Span