GO
Gerhard O

1 reviews | Active since Nov 2015

06 Jul 2023, 09:47

Na ‘n gesukkel met...

Na ‘n gesukkel met die assessor het die eise-afdeling baie vinnig sake reggestel en kon my eis vinnig afgehandel word.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply06 Jul 2023, 09:52
Official
 Goeie dag Mnr G Oosthuizen. Ons waardeer u positiewe terugvoer 
Vriendelike groete, 

Die Virseker span