CA
Christina A

1 reviews | Active since Aug 2022

15 May 2024, 08:55

Na ń bietjie van ń gesukkel om by die regte persoon uit te kom, het Christopher my mooi reggehelp

Na ń bietjie van ń gesukkel om by die regte persoon uit te kom, het Christopher my mooi reggehelp. Sal nou maar nog moet sien hoe die res van die proses gaan verloop. Tevrede op die oomblik.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply15 May 2024, 09:01
Official
Goeie dag Christina, 

Dankie vir jou positiewe terugvoer dat Chris u mooi gehelp.

Gee asseblief vir ons 'n bietijie meer inligting oor waarmee u gesukkel het.

Vriendelike groete, 
Die Virseker span