MVN
Mev. Van Niekerk
1 reviews | Active since Apr 2022
10 Apr 2022, 17:02
My opinie
Ek is baie tevrede met die terugvoer wat ek van die dame gekry het. Hulle het my dadelik terugges***el en ek is baie tevrede om by Virseker my versekering te hanteer! In my eie taal!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
11 Apr 2022, 06:53Goeie dag Mev Van Niekerk ,
Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaaring met ons te deel.
Lekker dag verder
Vriendelike Groete
Die Virseker Span

Virseker's reply11 Apr 2022, 06:53
Official
Goeie dag Mev Van Niekerk ,