1 reviews | Active since Jul 2024
MY LETTER TO CHRISTO OF THE VIRSEKER TEAM WHO ASSISTED ME DURING MY EMERGENCY
MY LETTER TO CHRISTO OF THE VIRSEKER TEAM WHO ASSISTED ME DURING MY EMERGENCY. Hi Christo, baie dankie vir die uitnemende diens. Professioneel, vriendelik, hulpvaardig, empatie en simpatie is woorde wat die tipe PROFESSIONELE, UITSTEKENDE en EFFEKTIEWE diens net begin beskryf wat ek ervaar het in my ****ak met jou. Dit was en is baie gerusstellend om te ervaar en te weet dat daar iemand soos jy is wat ons noodgeval hanteer. Die gereelde oproepe en WhatsApp boodskappe met raad en leiding is absoluut uit die boonste rakke en het myself en familie baie kalmeer in die paniekerige omstandighede.. Voorwaar Christo baie dankie vir alles. Die Virseker span het wragtie n waardevolle spanlid in jou wat nie net die Virseker naam hoog hou nie maar na nuwe hoogtes neem. Weereens baie, baie dankbaar van Anton en Jean Snyman.
Kyk nou net! Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit is vir ons lekker om te hoor dat jy tevrede is met die diens wat jy by ons ontvang. Sal dit reg wees met jou as ons jou terugvoer in van ons bemarking gebruik?