C
Christo

1 reviews | Active since Aug 2023

12 Feb 2026, 07:41

My eis was vinnig af...

My eis was vinnig afgehandel, Estelle het my baie mooi en vriendelik gehelp sodat ek die eis kon deer kry

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply12 Feb 2026, 08:01
Official
Goeie dag Christo, 

Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg. 

Vriendelike groete, 

Die Virseker span