MVW
Mev. Van Wyk

1 reviews | Active since Nov 2023

28 Nov 2023, 13:01

Mrs Van Wyk

Verseker is beslis die beste. Vriendelike mense, puik diens. Beste produk. Is al amper 5 jaar met hulle en bly altyd puik

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply28 Nov 2023, 13:03
Official
Goeie dag Mev Van Wyk. Ons waardeer u positiewe terugvoer

Vriendelike groete,

Die Virseker-span