MK
Mnr. Kapp
1 reviews | Active since Sept 2022
08 Sept 2022, 08:02
Mr E P Kapp
So lekker om in my eie taal bedien te kon word. Ek kan hulle regtig aanbeveel. Hulle laat jou tuis voel...In my 50jaar wat ek versekerering by verskillende versekeringsmaatskapye gehad het is dit die beste diens wat ek al ooit ervaar het.Julle keuse van personeel is tops/diens onverbeterlik.Wens julle net nog groter groei in die bedryf toe.Ek sal julle orals kan aanbeveel.Puik diens
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
08 Sept 2022, 08:43Goeie dag Mnr. Kapp
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
Lekker dag verder.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.

Virseker's reply08 Sept 2022, 08:43
Official
Goeie dag Mnr. Kapp