mP
marilee P

1 reviews | Active since Aug 2016

02 Sept 2021, 08:35

Motorversekering

Die konsultant was baie hulpvaardig en geduldig met al ons verskillende versoeke en veranderings. Ek sal Virseker vir enige iemand aanbeveel. Afrikaans bo!!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply02 Sept 2021, 10:31
Official
Hi Marilee,

Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas. 

Vriendelike Groete 
Die Virseker Span