MTs
Mev. Terblanche susanterblanche

1 reviews | Active since May 2023

17 May 2023, 07:04

Motor versekering

Goeie diens ontvang om my motor by Virseker te verseker. Baie dankie vir die hulp daarvan, sal defnitief Virseker aanbeveel.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply17 May 2023, 07:46
Official
 Goeie dag Mev Terblanche Ons waardeer u positiewe terugvoer 

Vriendelike groete, 

Die Virseker span