J
Jseflodewikus

1 reviews | Active since Feb 2026

27 Feb 2026, 11:35

More baie dankie vir...

More baie dankie vir uitstekende diens en hulp met my eis dit was uit stekende diens baie dankie

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply27 Feb 2026, 11:41
Official
Goeie dag Josef,

 Ons is regtig bly dat ons vir u kon bystaan en dit is wonderlik om te weet dat u 'n positiewe ondervinding gehad het. 

Vriendelike groete, 
Die Virseker span