AdP
Anna-Marie du Preez

1 reviews | Active since Nov 2011

02 Jan 2024, 23:35

***** ***** *****! Moenie vertrou!

MOET NIE VIRSEKER VERTROU NIE. HULLE IS ***** EN SAL JOU GELD VAT, AL BELOWE HUL DIE DEBIET ORDER IS GESTOP.

Ek het ʼn kwotasie gekry van Virseker en voorlo*** die polis begin vanaf 1 Jan 2024.

Ek het besluit om jie voort te gaan met die polis. Na ʼn lang gesukkel en amper baklei met ʼn retensie konsultant, is ek verseker dat die polis gestop is en die debiet order nie sal afgaan. Ek weer 3 dae voor die polis sou begin gebel om weer te bevestig dat die kansellasie gedoen is en die konsultant het weereens bevestig dat dit gedoen is en selfs vir my bewyse gestuur van die kansellasie.

Kom 02/01/2024, vat Virseker wragtig my geld! Ek het daardie geld brood nodig vir ʼn begrafnis van ʼn naaste familie lid wat net voor Kersfees oorlede is. Nou gaan ek seker dae lank moet wag en sukkel om my geld terug te kry.

Baie kwaad en teleurgesteld.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply03 Jan 2024, 07:07
Official
Goeie dag Anna-Marie,

Dankie dat u vir ons ge****ak het. 
Ons sal reel dat die korrekte afdeling vir u ****ak om u te help.

Groete,
Die Virseker Span