MT
Mnr. Theunissen

1 reviews | Active since Dec 2022

18 Dec 2022, 12:29

Mnr Theunissen

Dankie vir goeie diens en terug voering op uise en dankie dat dit in Afrikaans is

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply18 Dec 2022, 12:34
Official
Goeie dag Mnr. Theunissen,

Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker Span