MR
Myrna R

1 reviews | Active since Dec 2024

10 Dec 2024, 09:46

Mnr Neal Titus

Mnr Neal Titus. was baie vriendelik , Hulpvaardig, En baie geduldig met my.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply10 Dec 2024, 10:16
Official
Goeie dag   Myrna

Dankie, ons sal u terugvoer met die span deel, ons is seker hulle sal dit waardeer. 

Vriendelike groete, 

Die Virseker-span