MW
Mnr. Willemse

1 reviews | Active since Nov 2023

01 Nov 2023, 19:12

Mnr J Willemse

VIIRSEKER Baie dankie vir julle goeie diens en tegemoet komende hulp vir ‘n Pensionaris!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply01 Nov 2023, 19:17
Official
Hi Mnr Willemse,

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
Vriendelike Groete
Die Virseker Span