JB
Johannes B

1 reviews | Active since Oct 2015

04 Feb 2022, 07:28

Mnr

Moet sê dit was flinkse diens. Uitstekend en agtermekaar. Opreg en eerlik en baie gaaf. Vriendelik, behulpsaam en beskaafd. Dankie baie.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply04 Feb 2022, 09:40
Official
Hi Johannes,

Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas.
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span