MHb
Mnr. Hammann ben.hammann
1 reviews | Active since Jun 2022
03 Jun 2022, 17:12
Mnr.
Ek is baie tevrede met die flinke diens en entoesiasme waarmee ek gehelp is deur die verskeie fassette van die onderhoud en die detail wat vir my sê dat julle opreg in julle kliente belangstel. Baie dankie. Groete, Ben
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
03 Jun 2022, 17:30 Goeie dag Mnr. Hamman
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
Lekker aand verder.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply03 Jun 2022, 17:30
Official
Goeie dag Mnr. Hamman