MSr
Mnr. Sieberhagen reon

1 reviews | Active since Dec 2022

02 Dec 2022, 10:39

Mnr

Hoekom bied jul die diens in Afrikaans aan maar jul vra n gradering in Engels.????

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply02 Dec 2022, 10:44
Official
Goeie dag Mnr Sieberhagen

Dankie vir u terugvoering, ongelukkig het ons nie 'n eksklusiewe Afrikaanse platform om te gebruik nie.

Groete Die Virseker Span