MV
Mev. Visser

1 reviews | Active since Aug 2022

07 Aug 2022, 14:30

Mev P Visser

Ek het die gesprek met die agent besonder aangenaam gevind. ñ Plus punt beslis dat ek dit in Afrikaans kon doen. Dankie daarvoor.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply08 Aug 2022, 08:19
Official
 Hi  Mev. Visser, 
Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
 
Lekker dag verder
 
Vriendelike Groete
Die Virseker Span