MLR
Mev. Le Roux

1 reviews | Active since Nov 2023

16 Nov 2023, 10:39

Mev m le roux

Baie goeie diens gekry sal ander ook vertel van diens die agent was uitsteken wat my gehelp het

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply16 Nov 2023, 10:43
Official
Goeie dag Mev. Le Roux, 
Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker-span