MV
Mev. Viljoen

1 reviews | Active since Mar 2022

30 Mar 2022, 18:12

Mev Lilly Viljoen

Baie baie profesioneel en baie baie geduldig met 2 pensionarisse Baie baie dankie

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply31 Mar 2022, 06:45
Official
Goeie dag Mev Viljoen  , 

Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaaring met ons te deel.

Lekker dag verder 
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span