MDP
Mev. Du Plessis

1 reviews | Active since May 2022

05 May 2022, 15:30

Mev du Plessis

Ek het verskeie maatspapye ges***el en niémand kon my in my moedertaal nl. Afrikaans help met versekering nie behalwe Virseker. Volpunte aan die Virseker. Die ander weier of volstrek óf daar is nie iemand wat kán Afrikaans praat nie, snert, my geld kan nét Afrikaans praat. Dankie Virseker

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply05 May 2022, 15:31
Official
Goeie dag Mev Du Plessis , 

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Lekker dag verder 
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span