MM
Mev. Moolman

1 reviews | Active since Jul 2023

04 Jul 2023, 08:25

Mev. C Moolman

Baie goeie verduideliking van elke punt. Die dat julle aan die gemeemskap ook dink is baie goeie ding. Bied soveel meer as Ander plekke.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply04 Jul 2023, 08:29
Official
 Goeie dag Mev Moolman. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg. 
Vriendelike groete, 

Die Virseker span