DB
Dalene B
1 reviews | Active since Dec 2022
13 Dec 2022, 15:53
Megan Silinga was puik met haar hantering van my oproep
Megan Silinga was puik met haar hantering van my oproep. Sy kon al my vrae beantwoord met vriendelike flinke diens. Virseker is vir seker die nr 1 om by te verseker.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
13 Dec 2022, 15:55Goeie dag Dalene. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker Span
Virseker's reply13 Dec 2022, 15:55
Official
Goeie dag Dalene. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker Span
