mm
meraai.sepaai meraai.sepaai

1 reviews | Active since May 2017

24 May 2023, 13:52

Megan by die eise-afdeling het my eis baie professioneel afgeneem

Megan by die eise-afdeling het my eis baie professioneel afgeneem. Sy was vriendelik en het die proses mooi aan my verduidelik.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply24 May 2023, 13:54
Official
Goeie dag Meraai. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,
Die Virseker Span