MJ
Mev. Jooste

1 reviews | Active since Jan 2024

16 Jan 2024, 16:13

Me Jooste

Baie goeie en hulpvaardige diens, alles mooi verduidelik en alle opsies bespreek. Was ñ groot verassing oor die lae premie vir soveel dekking. Baie dankie Zain jy was oulik...

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply16 Jan 2024, 16:20
Official
 Goeie dag, Mev. Jooste,

Ons waardeer u positiewe terugvoer.

Vriendelike groete,

Die Virseker-span