MU
Monika U

1 reviews | Active since Jan 2015

20 Sept 2023, 12:53

Martinus was baie vriendelik en het alles mooi aan my verduidelik

Martinus was baie vriendelik en het alles mooi aan my verduidelik. Het binne 'n paar sekondes al my nodige dokumentasie ontvang

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply20 Sept 2023, 12:54
Official
 Goeie dag Monika. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg. 

Vriendelike groete, 

Die Virseker-span