MH
Mnr. Heyl

1 reviews | Active since Nov 2021

24 Nov 2021, 11:11

Martin van Rensburg

Martin, die konsoltant is baie vriendelik, professioneel en verduidelik alles so mooi, dat enige persoon sal verstaan. Hy laat n mens baie gerus stel en kan maklik gesels. Baie dankie vir die ongelooflike goeie premie.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply24 Nov 2021, 16:31
Official
Hi Mnr. Heyl

Ons is baie bly om te hoor van die diens wat u vanaf  Martin   ontvang het.  Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas.  Vriendelike Groete Die Virseker Span