MG
Mart G

1 reviews | Active since Sept 2023

12 Sept 2023, 07:54

Mart Greaves

Beste diens en in my taal. Nog nooit ń nee gekry as dit kom by uitbetaling of reg maak nie. Puik en vriendelik.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply12 Sept 2023, 07:58
Official
Goeie dag Mnr. Greaves
Dankie, ons sal u terugvoer met die span deel, ons is seker hulle sal dit waardeer. 

Vriendelike groete, 

Die Virseker-span