WF
Willem F

1 reviews | Active since Sept 2022

12 Sept 2022, 15:47

Maklik en baie goeie...

Maklik en baie goeie diens

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply12 Sept 2022, 16:00
Official
Hi Willem,

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
Lekker dag verder. 

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.