HR
Hendrik R

1 reviews | Active since Feb 2014

13 Mar 2023, 10:23

Maarten is een van die beste konsultante

Virseker is die goedkoopste en beste wat ek kon kry in 'n kort kennis-gewing. Maarten was die konsultant wat my gehelp het, en is 'n baie vriendelike aangename persoon om mee te werk.

0
Replies (2)
Virseker
Virseker's reply13 Mar 2023, 10:25
Official
Goeie dag Mnr. Van Rooyen

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
Lekker dag verder. 
 
Vriendelike Groete
Die Virseker Span 
Virseker
Virseker's reply13 Mar 2023, 10:25
Official
Goeie dag Hendrik. 

Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike Groete
Die Virseker Span