LB
Leatitia B

1 reviews | Active since Jun 2023

23 Jun 2023, 09:51

Maarten by Virseker was baie behulpsaam vriendelik en geduldig

Maarten by Virseker was baie behulpsaam vriendelik en geduldig. n Uitstekend bemarker. Sal hom aanbeveel by my vriende en familie

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply23 Jun 2023, 09:54
Official
Goeie dag Leatitia. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker span