MO
Mej. O'Connell

1 reviews | Active since Feb 2023

27 Feb 2023, 07:37

Maandelikse Premie

Die dametjie wat my gebel het was baie vriendelik en hulpvaarlik en het geluister en verstaan en presies geweet wat ek wil hê... Baie dankie vir jou hulp!!! Jy verdien n sterretjie***

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply27 Feb 2023, 07:39
Official
Goeie dag Mej. O'Connell

Ons waardeer u positiewe terugvoer

Vriendelike groete,

Die Virseker span