RL
Riaan L

1 reviews | Active since Sept 2025

14 Apr 2026, 14:53

Love to do business ...

Love to do business in my own language, Afrikaans and Virseker is super efficient and friendly! They know their product and I had great service from Luciano!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply14 Apr 2026, 14:55
Official
Hi Riaan,

Baie dankie vir die mooi terugvoer! Ons is bly om te hoor dat jy dit waardeer om in jou moedertaal, Afrikaans, bedien te word. Dis wonderlik om te hoor dat Virseker se diens doeltreffend en vriendelik was, en dat Luciano jou so goed gehelp het. Ons sal beslis jou kompliment met hom deel. 

Dankie dat jy Virseker gekies het!

Vriendelike groete,
Die Virseker span.