MvdW
MJ van der Walt
1 reviews | Active since Jun 2019
15 Sept 2025, 12:44
Liewer nie Virseker nie
Het dit oorweeg om my kort termyn v ersekering te skuif na Viseker.en 'n versoek op hul webtuiste geplaas dat hul my tussen 9 en 12 vanoggend terug bel - dit het nie gebeur nie. Ek het hulle weer gebel maar, Konsultant was nie bereid om my te help nie en sou 'n ander Konsultant vra om my te ****ak, wel, dit het ook nie gebeur nie. As dit die diens is wat potentiele kliente ontvang kan ek net dink wat sal die diens wees wanneer ek wel 'n klient is. Bo in ag geneem het ek besluit bly by Outsurance waar ek vinnige en professionele diens ontvang.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
15 Sept 2025, 12:56Goeie dag Mnr. MJ van der Walt,
Ons is jammer om te hoor van die diens wat ontvang is, aangesien dit nie die diens is wat ons aan ons kliënte bied nie.
Stuur asseblief vir ons n privaat boodskap met die naam van die konsultant, met wie u gesels het, asook u ****aknommer sodat ons kan ondersoek instel.
Vriendelike groete,
Die Virseker Span.

Virseker's reply15 Sept 2025, 12:56
Official
Goeie dag Mnr. MJ van der Walt,