MK
Me. Kluin

1 reviews | Active since Nov 2022

18 Nov 2022, 18:10

Lewer hoë gehalte diens

Het my kalm en rustig hanteer al was ek ongeskik

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply18 Nov 2022, 18:17
Official
Hi Me K,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.