wV
willem V

1 reviews | Active since Dec 2019

21 May 2025, 13:14

Leigh was behulpsaam, vinnig en het dadelik my navraag kon antwoord, en uitsorteer

Leigh was behulpsaam, vinnig en het dadelik my navraag kon antwoord, en uitsorteer. Dit is heerlik om te kan inbel en sulke puik diens te ervaar! Leigh, jy is waarlik ‘n 10/10!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply21 May 2025, 13:28
Official
 
Goeie Dag

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
 Ons waardeer dit baie

Lekker dag verder!


  Vriendelike Groete,
  Die Virseker Span.