RP
Rinel P
1 reviews | Active since Nov 2010
07 May 2025, 17:55
Leë Beloftes
Ek het einde Maart ñ voertuig eis geregistreer vir ñ windskerm en ñ kant spieëltjie wat beskadig is tydens ñ ongeluk. Ek het alle nodige fotos, dokumente en die saaknr deurgegee. Na amper 5 weke het ek nog geen uitsluitsel oor my eis nie...elke keer as ek opvolg moet ek hoor hulle is nog besig om ma die telefoonopname te luister van die verkoop van die polis...wat ek nie verstaan nie is die oomblik wat hulle jou ****ak belowe hulle die oprowp sal niks langer as 15 minute neem nie - hoe luister hulle dan nou al langer as 2 weke daarna? Elke keer as ek ****ak maak word daar beloftes gemaak van finalisering en terugvoer voor die einde van die volgende dag...
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
07 May 2025, 18:04Goeie dag Rinel,
Ons erken ontvangs van jou klagte en vra om verskoning vir enige ongerief wat aan jou veroorsaak is.
Ons span sal met jou in ****ak wees om jou bekommernisse te bespreek en hierdie saak sal so gou moontlik na die betrokke departement geëskaleer word.
Groete,
Die Virseker Span

Virseker's reply07 May 2025, 18:04
Official
Goeie dag Rinel,