1 reviews | Active since Oct 2017
Leë beloftes
Jul website is PATETIES!!! Ek het reeds weke gelede dit gerapporteer en ek is gebel en om verskoning gevra oor die ongerief!!! MAAR niks het verander nie!!!EK probreer steeds om online te registreer en is steeds onsuksesvol!!Ek het gister my motor gevat vir in inspeksie by Glass Fit Kroonstad, maar as die website nie vandag uitgesort word nie, kanselleer ek die polis voor dit een volle maand word!!! DIS UITERS SWAK. Jul het verskoning oor website gevra, maar lyk my niks gedoen nei
Dankie vir jou terugvoer.
Ons sal in ****ak wees om die aangeleentheid te bespreek.
Groete,
Die Virseker Span
Dankie vir jou terugvoer.
Ons sal in ****ak wees om die aangeleentheid te bespreek.
Groete,
Die Virseker Span
Update:
Ons het jou ges***el, sonder sukses en daar is nie n opsie om n boodskap vir jou te laat nie. Laat ons asb weet wanneer ons jou kan terug s***el om die saak op te klaar.
Groete,
Die Virseker Span.