CL
Christof L

1 reviews | Active since Nov 2022

09 Jun 2026, 10:41

Lee-Ann het puik diens gelewer

Lee-Ann het puik diens gelewer. Sy was baie vriendelik en kon al my vrae beantwoord. Baie dankie Lee-Ann en Virseker

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply09 Jun 2026, 10:43
Official
Goeie Dag Christof, 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Vriendelike Groete, 
Die Virseker Span.