MCd
Mev. Coetzee deidre

1 reviews | Active since Jul 2023

11 Jul 2023, 15:43

Lae tariewe met omvattende dekking

Ek is maar n nuwe kliënt tot Virseker, maar teen uitstekende tariewe is my dekking absoluut omvattend. Ingeslote is daar ook begrafnisdekking, regsadvies, asook n reeks ander voordele. Hierdie hele ****rak is duidelik en sonder enige druk deur Walter aan my oorgedra.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply11 Jul 2023, 15:46
Official
 Goeie dag Mev Coetzee. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg. 
Vriendelike groete, 

Die Virseker span