MD
Mnr. Draper

1 reviews | Active since Nov 2022

22 Nov 2022, 10:43

Kyle van Der merwe

Was Vriendelik, professioneel, en fantasties om gehelp te word deur iemand soos jy. Baie dankie Kyle

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply22 Nov 2022, 10:59
Official
Goeie dag Mnr. D****r
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.