EB
Estelle B

1 reviews | Active since Mar 2019

23 Apr 2023, 00:09

Kwotasiemvie Virsekering

Die diens was uitstekend en die agente kundig en hulpvaardig.Ek glo ook dat Virseker n wonderlike produk is.Die produk kon egter nie sakpas aangepas word nie,wat dit onbekostigbaar vir my gemaak het.Ek wens die maatskappy alles van die beste toe.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply23 Apr 2023, 06:57
Official
Goeie dag Estelle,

Ons is teleurgesteld om van u dienservaring te hoor Dankie vir u terugvoering.

Groete, 

Die Virseker Span