MVHj
Mnr. Van Heerden jacop.vanheerden

1 reviews | Active since Dec 2022

14 Dec 2022, 14:30

Kwotasie

Ek is deur 'n persoon met d naam Zane gehelp en alles was baie pynloos en maklik. Is ook 'n baie beter premie geoffer as wat ek huidiglik het.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply14 Dec 2022, 14:34
Official
Goeie dag Mnr van Heerden. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker Span