CS
Callie S

1 reviews | Active since Jun 2016

28 Feb 2023, 17:55

Kwaliteit diens by Virseker

Kry uitstekende diens by Verseker. Elke eis word professioneel en met kundigheid hanteer. Ons bly verseker by Virseker.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply28 Feb 2023, 17:59
Official
Goeie dag Callie Smit,

Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker Span