DK
Dries K
1 reviews | Active since Oct 2018
28 Jul 2023, 11:01
Kundige en vriendelike diens van Virseker
Uitstekende diens. Ek het 'n probleem gehad, en dit is sonder versuim tot my tevredenheid opgelos. Bekwaam en vriendelik.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
28 Jul 2023, 11:03Goeie dag Dries,
Hierdie is baie goeie terugvoering, dankie dat u, u goeie diens ondervinding met ons gedeel het.
Geniet u dag verder.
Vriendelike groete,
Die Virseker Span
Die Virseker Span
Virseker's reply28 Jul 2023, 11:03
Official
Goeie dag Dries,
Hierdie is baie goeie terugvoering, dankie dat u, u goeie diens ondervinding met ons gedeel het.
Geniet u dag verder.
Vriendelike groete,
Die Virseker Span
Die Virseker Span
