FB
Frik B
1 reviews | Active since Sept 2018
14 Jun 2023, 15:51
Konsultant Baie professioneel behalwe dat verkleinwoorde gebruik word soos SMS-ie; selfoonnommertjie; polis-ie Ek as senior burger neem eksepsie as met my gepraat word soos n kind
Konsultant Baie professioneel behalwe dat verkleinwoorde gebruik word soos SMS-ie; selfoonnommertjie; polis-ie Ek as senior burger neem eksepsie as met my gepraat word soos n kind. Andersins puik diens.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
14 Jun 2023, 15:54 Goeie dag Mnr F de Beer. Ons waardeer u positiewe terugvoer
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Virseker's reply14 Jun 2023, 15:54
Official
Goeie dag Mnr F de Beer. Ons waardeer u positiewe terugvoer
Vriendelike groete,
Die Virseker span
