MBj
Mr. Botha janneman
1 reviews | Active since Aug 2022
11 Aug 2022, 13:10
Kommunikasie
Die professionele wyse waarop Carlin met my kommunikeer en terugvoering gee van hoogste gehalte. Alle nuus nie altyd goeie nuus nie, maar sy doen dit baie goed.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
11 Aug 2022, 13:12Goeie dag Mnr Botha ,
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
Lekker dag verder.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply11 Aug 2022, 13:12
Official
Goeie dag Mnr Botha ,