1 reviews | Active since Oct 2018
Komminikasie VIRSEKER!!!! Kominukasie
Soooo loop my storie ........
Ek het na Virseker gegaan vanaf die 1ste Maart 2021 soos die Duiwel dit wou hê, het hul toe waragtig ingebreek in my huis op die 6de Maart en so doende my TV, CCTV uitgeruk DVR gesteel met die Hardeskyf om hul spore uit te wis.
My water sproeier asook my brushcutter uit my garage gesteel.
Ek het gewag vir Tania (Assesor) om na my huis te kom en ek het haar verwelkom soos my eie Familie verwelkom sou word.
Sy het 'n pak papiere in my hand gedruk en ges ek moet dit invul en aan haar stuur.
So gemaak en my affidevit na haar gestuur soos aangevra.
Ek was gesê ek sal terugvoering die middag 29 Maart 2021 ontvang en niks ontvang.
Ek het telke male haar probeer ****ak e toto whatsapps gelos en geen antwoord.
Vandag 1 April 2021 het sy my ge****ak en nuwe papierwerk aangevra sienende sy niks aan haar kan kon kry
Ek het dit gestuur.
Ek het ook genoem dat ek nie seker was oor waar die brush cutter gekoop was en dit was aangeneem dat die ook by Makro was.
Ek het toe weerheens aan Tania verduidelik dat ek dit by Builders Warehouse gekoop het en NIE by Makro.
Al wat ek vra is dat komminikasie aan my gegee word soos verlang.
Sterkte ....
Ons erken ontvangs van jou klagte.
Ons erken ontvangs van jou klagte.
